Modulekode | SPH 406 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Leerders moet ekonomiese en bestuursbeginsels en relevante konsepte op ‘n verantwoordelike en betroubare wyse kan toepas en dit kan begryp, die rykdomskeppingsproses begryp en ‘n mening daaroor weergee. Die ontwikkeling van entrepreneursvaardighede wat nodig is om ‘n belangrike rol te vervul in die transformasie van die gaping tussen ryk en arm. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App